Hanna's Place
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Schalk Drive, Bendor Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hanna's Place is in 'n stil woonbuurt in Polokwane geleë en bied gaste 'n keuse van 2 gerieflik gemeubileerde kamers.
Die kamers, Protea en Strelitzia, is ingerig met gemaklike beddens en elke kamer het 'n privaat badkamer. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.
Die lugversorgde kamers is toegerus met klein yskaste, tee- en koffiemaakgeriewe, asook TV's met DStv, en gratis WiFi is beskikbaar. 'n Heerlike ontbyt word soggens bedien.
Gaste kan van die binne-ingeboude braai-area gebruik maak, en braaipakke, bykosse en hout is beskikbaar op versoek met vooraf reëling. Verskeie restaurante en wegneemplekke kan in die omgewing gevind word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanneke Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 98
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 14 Schalk Drive, Bendor Park, Polokwane, 0700, Limpopo
- Gaste dink Hanna's Place het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Schalk Drive, Bendor Park, Polokwane, 0700, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang