Successfully reported
+27

Hanstead Heath

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D534, Hanstead Heath number 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hanstead Heath is 'n rustige familiegedrewe instansie wat moderne selfsorgverblyf bied in kothuise in Hilton. Die eenheid is baie naby Hilton College, 'n entjie se ry vanaf St. Anne's en Hilton Village en net 5 km van die N3 af. Hanstead Heath is die verblyf vir skoolbesoeke, om plaaslike sportgebeurtenisse by te woon soos die Midmarmyl, Capital K, Amashova en die Comrades-marathon, of 'n naweek om die Midlands Meander te verken.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-skakeleenhede wat apart of as een bespreek word.

Eenheid 1 is geskik vir 5 gaste en het 'n slaapkamer, 'n solderkamer, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n gasstoof en -oond en 'n mikrogolfoond. Eenheid 2 is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond. Tee, koffie en melk word met inklok in elke eenheid voorsien. Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n groot, rustige stoep met pragtige uitsigte. Daar is gratis WiFi.

Die eenhede maak van herwonne reënwater gebruik en vars drinkwater word voorsien.

Daar is 2 donkies, Donkey en Flora, op die perseel. Gaste is welkom om hulle te groet, maar moet asb. nie by hulle kamp ingaan, op hulle rûe klim of hulle voer nie. Daar is 'n elektriese heining om hulle kamp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Deon J
Besigheidsreis
5.0
Great. Clean, beyond and above service, excellent overall.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Katherine R
Saam met lewensmaat
5.0
A peaceful, beautiful venue, conveniently close to Hilton College. Marci was an amazing host. We had a wonderful stay at Hanstead Heath...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Kim F
Gesin met tieners
5.0
Comfortable, clean and modern accommodation and accommodating host. Marci went above and beyond to accommodate our needs, receiving our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Elma W
Gesin met tieners
5.0
Fantasties en heerlik, als in een. Marci is vir seker die beste gasvrou wat ek al ontmoet het. Haar passie vir haar gaste is uit die boonste rakke. Di...
Sien meer
Mrt 2024
Lauren D
Saam met lewensmaat
4.8
Perfect mini getaway to the country. Wonderful stay. The most hospitable, kindest hosts who went out of their way to make our stay as c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marcelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the D534, Hanstead Heath number 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hanstead Heath het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the D534, Hanstead Heath number 1e, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd91b6e25640d26092aab5f7d6c834734aa35b7ca4329af169cdf7e9fed10e4e49eafd377428c1663fb3cb961e0861ae2471b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 Off the D534 Hanstead Heath number 1e 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -29.500660143354 30.287859907217
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang