Hantam Huis Tuishuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Tuishuis, in die hartjie van Calvinia geleë, is in 1970 gebou en bied selfsorgverblyf, ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Die huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 1 dubbelbed het. Gaste deel 2 badkamers, 1 met 'n bad en toilet, en die ander met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis kan gaste na 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n TV beweeg. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste gebruik maak van die braai-area en veilige parkering gedurende hul verblyf. Die boord agter die huis bied Karoo-vye, lemoene en granate in die seisoen. Vir diegene wat wil verken, is Calvinia Gholfklub net 2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Alta Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 51
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 56 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 56 Hoop Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang