Successfully reported
+38

Hantamland

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hantamland is enig in sy soort selfsorg-eenheid op die majestueuse Hantambergreeks, 57,7 km vanaf Calvinia.

Dié huis het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte- en 'n enkelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n enkelbed in. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry binne- en buitebraaigeriewe asook 'n borrelbad waar gaste kan ontspan en die omliggende fynbos ten volle kan bewonder. Daar is 'n lieflike buitestort, wasbak en toilet.

Die Hantamberge is bekend vir hul skouspelagtige sonsondergange, pragtige plantegroei, asemrowende uitkykpunte by verskeie kranse en sneeu in die wintermaande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques R
Saam met lewensmaat
5.0
Onbeskryflik mooi en rustig. Dit was die mees ongelooflike lekker bly. Die omgewing is asemrowend mooi. Die huis is so wonderlik ingerig en keurig geb...
Sien meer
Jul 2025
Carla L
Gesin met klein kinders
5.0
Juweel in Hantamberge! Wat 'n juweel van 'n plek in die hartjie van die Hantamberge! Die verblyf was ongelooflik, en is saam met die wonderlike natuur...
Sien meer
Jul 2025
Lesley P
Gesin met tieners
5.0
Road conditions are a challenge for normal vehicles. The fireplace is smoking into the cabin. Good communication from the host. Stunnin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Cindy G
Gesin met klein kinders
5.0
Worth every cent. Beautiful, peaceful and worth every cent.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Karin P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekkerste lekker verblyf. Ons geniet Hantamland verskriklik baie. Die huis is mooi, ruim met alles wat jy nodig het, en die natuurskoon is besonders! ...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Hantamland het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambaaishoek, Hantamberg, 57.7 km from Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82be5652e426bfa30ace55dd3be61e6b6c336a0ab3e51bd2bed1ff8b212cd9399be037feab6bd41a3b9e23ecd5c0e581c9ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 32 5 1 5 Ambaaishoek Hantamberg 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -31.376440185133 19.788563411513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang