Successfully reported

Happi Nes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjiese verblyf vir een aand. Ons het lekker gebly. Die twinbeds en die gebrek aan 'n skuifdeur by die badkamer was 'n probleem. Maak asb ook werk van die kombuiskas waar die opwasbak se pype sigbaar is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Was 'n baie lekker kuier en was weer lekker om in George te wees. Het dit terdee geniet. Chantelle was 'n goeie gasvrou. Sal vir seker weer by haar wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We had a very nice stay, very central place. Chantelle is very friendly and kind. We had a very nice stay, very central place. Chantelle was very friendly and kind, assisted us well, over and above. Such a nice and pleasant person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bokkie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, veilig. Alles skoon en netjies. Gehalte koffie en beskuit! Ja, dankie. Ideaal geleë. Gasvryheid tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit is luuks, baie netjies en baie sentraal. By Happi Nes altyd lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Just what we needed. I recently had the pleasure of staying at Happi Nes, and it was an unforgettable experience. From the moment we arrived, we were warmly welcomed by the owners, who went above and beyond to ensure our stay was comfortable and enjoyable. The accommodation itself was immaculate and cozy, with everything we needed to relax and unwind. The gardens were beautifully maintained, creating a peaceful and serene environment. It truly felt like a home away from home. The hospitality stood out the most. She was incredibly attentive, offering great local tips on where to eat and what to do, making sure we made the most of our visit to George. Her warmth and personal touch added an extra layer of charm to the stay, making us feel like valued guests. Whether you're looking for a quiet getaway or a base to explore the stunning surroundings of George, Happi Nes is the perfect choice. Thanks to her wonderful hospitality, we will definitely be returning! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
1 nag
4.6
Mei 2025

Baie skoon en netjies. Kon rustig verkeer met twee 10-jarige seuns. Die plekkie was effe kleiner as wat ek verwag het. Spasie was maar effe beperk met die bagasie. Die dame het ons met ope arms verwelkom. Baie skoon, netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Pleasant and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.4
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Fichat Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c9c2fb822f419d6fa3305131f70099dafcec55581fb913def5302e899f01b87bed0266b005950ee1de7285291366856cccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 76 Fichat Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967163493123 22.451726330094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang