Successfully reported

Happi-Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Schalk D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Gerieflik. Dit was uitstekend. Beter matrasse sal goed wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rienie R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie, baie lekker. Rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephanus
Happi-Nest
Baie bly julle het dit geniet! Sien gou weer.

Elainne B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Wonderlik, onvergeetlik, lekker. Goeie dag. Dit was die beste naweek van ons kinders se bosvakansies, en wat ons voorspel, is dat daar nog vele meer gaan kom. Ons het my ander helfte se dogter se 21ste verjaardag daar gevier, en dit was 'n eerste keer vir my man en sy kinders in die Laeveld en Marloth Park. Almal van ons het elke oomblik geniet. Ons het wonderlike herinneringe daar opgedoen en sal dit koester. Dis 'n pragtige en gerieflike huis. Die diere het gereeld by ons kom draai, wat vir ons kinders en my ander helfte soveel vreugde en blydskap verskaf het. Ek sal met liefde Happi-Nest aanbeveel. Ek en my man hoop om, as ons weer Laeveld toe gaan, dieselfde huis te kan huur. :-) Nogals 'n groot dankie aan die eienaar en die webtuiste vir 'n baie spesiale en wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi G
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Heerlike kuiertjie in Marloth. Verblyf was baie goeie waarde vir geld, goed ingerig en alles wat jy nodig het vir 'n kuier in Marloth. Baie skoon en netjies. Diens was vinnig en maklik. Alles wat jy nodig het en baie gerieflik geleë naby hoofpad in Marloth. Nagapies het elke aand kom kuier en baie wild elke dag in en om die huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stephanus
Happi-Nest
Baie bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Aangenaam, baie diere het kom kos soek. Gerieflike splash pool is 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sanet K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Happi-Nest is uit en uit waarde vir geld. Ons kan Happi-Nest hoogs aanbeveel. Die ruimte wat die plek jou bied, is fantasties! Dis pragtig skoon, ons kan glad nie kla nie. Baie lekker gebly. Baie dankie ook vir julle vriendelike kommunikasie en dankie dat julle julle nessi met ons deel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Glenn C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

It was very comfortable and very big as it was our first stay we were very impressed. We will definitely return. Lots of animals roaming around. It was very dry this time of the year but can imagine it would be spectacular when the rain comes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Surette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Fun and exciting. Very lovely and a lot to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nici D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Ontspanne, grondpad voor die huis was net baie besig. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stephanus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 025
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 025
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 2 025
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 3553 Steenbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA162c0f3d762dec5a7401b810361876810f8aa8731faa880fb9932aa8200505d0255c77efbefcc4409143faea923a56f21ceb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 025 per nag, vir 10 mense 29 5 1 5 3553 Steenbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -25.343346371333 31.803338535582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang