Happy Days
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 New Park Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Happy Days is 'n lieflike selfsorgkothuis op dieselfde perseel waar die eienaar woon en is in die lowerryke Claremont-area van Kaapstad geleë. Dit is ideaal op die Kaapse Skiereiland geleë, spog met 'n uitsig op Tafelberg en Duiwelspiek en is perfek vir besoekers wat wil ontspan of die stad wil verken. Hierdie kothuis is veilig en ideaal vir individue of paartjies.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste, het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na 'n eet- en -sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar en die verblyf het 'n rugsteunkragstelsel met sonpanele wat 'n ononderbroke kragtoevoer voorsien.
Daar is 'n lieflike tuin met sitplek en braaigeriewe. Een toegewyde parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die area spog met verskeie restaurante, koffiewinkels en ontspanningsparke wat Keurboompark insluit en net om die draai van die verblyf is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Brian Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 New Park Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 New Park Road, Claremont, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang