Successfully reported

Happy Daze Self-catering

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Amanda G
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtige, netjiese verblyf in ʼn stil area. Die bottel koue water in die yskas was na ʼn lang rit baie welkom. Sulke bedagsaamheid maak saak. Die eenheid het als wat nodig is. Het veral die kassie in die badkamer waardeer vir my toiletware. So baie gastehuise het dit nie. Dis hierdie klein dingetjies wat saak maak. Was baie behulpsaam en vriendelik. Beveel Happy Daze sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Was heerlik gewees. Die plekkie is baie mooier as op die foto en alles is splinternuut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie mooi en rustig! Baie netjies, met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly. Baie lekker gebly, goeie ligging. Kort veiligheidshek en sitplek buite en dalk 'n braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolette
Happy Daze Self-catering
Goeie more Baie dankie, ek waardeer, sal dit definitief sterk oorweeg. Vriendelike groete

Annemarie B
1 nag
4.6
Mei 2025

Gerieflik. Baie lekker gebly, dink net dit is bietjie duur om net te slaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolette
Happy Daze Self-catering
Goeie dag. Baie dankie vir die resensie. Ek is egter jammer u voel dat R855 vir 2 persone, vir 'n selfsorg eenheid met volle toegeruste kombuis, sitkamer en badkamer bietjie duur is. Baie bly dat u 'n lekker verblyf gehad het. Vriendelike groete.

Marian C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Perfect. Lovely stay, beautiful and clean, and everything that you would need was available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolette
Happy Daze Self-catering
Thank you for taking the time to leave us a review. We are thrilled to hear that you loved your experience with us. Your kind words mean a lot to us.

Kaedon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Perfect small space for a short stay. Absolutely fantastic!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Achmat D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Good. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Will definitely be back again. We enjoyed every moment at Happy Daze. The unit was clean, neat and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tirshna T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Ń rustige wegbreuk vir twee. Ons het beslis tuis gevoel. Baie lekker gebly in hierdie lieflike plekkie. WiFi & Netflix account was ń bonus. Netjies en ń baie mooi plek. Rustige area & jy voel beslis tuis. Het beslis ons ń "happy-stay" gegee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 395
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Andrew White Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72bba33773eade530aa3271ed92807272c3a5417e20ba43056686c1f9e0f2aaf62602baa56b1e637db9de572762dfd1819d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 4 Andrew White Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.017278724717 20.436061598022
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang