Successfully reported
+11

Happy Gaze Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 659 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Happy Gaze Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis in Leisure Bay. Die kothuis is ideaal geleë net 650 m van die strand af.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 slaapkamers het toegang tot 'n aparte badkamer. Een van die badkamers het 'n bad en die ander het 'n stort. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het lugversorging en plafonwaaiers, en die derde slaapkamer het 'n plafonwaaier.

Die kothuis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 2 yskaste, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gerief. Die oopplan-sitkamer en -eetarea lei na 'n ruim voorstoep met 'n dek en see-uitsigte in die verte. 'n TV word voorsien en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring vir DStv-toegang.

Die eetkamer lei na 'n privaat onderdakstoep, met 'n tuinvuurput en draagbare braaigeriewe om van te gebruik. Daar is 'n buitestort met warm en koue water om af te spoel na 'n dag op die strand.

Die eiendom is ten volle omhein met 'n alarmstelsel wat gekoppel is aan gewapende reaksie, buitebalke en kringtelevisiekameras.

'n Watertenk met 'n pomp word voorsien in geval van wateronderbrekings.

Linne word voorsien en gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
5.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 32

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 659 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 659 Bournemouth Avenue, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018f9da5c4cbf8494b364c1754968680a8b47611df7b6e203ae902374bb7778cbce560598df0e71eb4c53cc6c54e3dd7096a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 659 Bournemouth Avenue Leisure Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.02777460047 30.240786389549

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang