Successfully reported
+23

Happy Hideaway

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 355 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Happy Hideaway is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis sentraal geleë in Hermanus, 'n ideale opsie vir 'n gesin of vriende wat die area wil verken.

Dié eiendom bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan een en suite is. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, terwyl die tweede badkamer 'n bad, 'n stort en 'n aparte toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Dit spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Hierdie area het stapeldeure wat na die voortuin oopmaak.

Buite kan gaste 'n sonnige patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai geniet. Hierdie eiendom is heeltemal omhein en veilige parkeerplek is beskikbaar. 'n Omskakelaar is ook beskikbaar in geval van kragonderbrekings.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 31 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 355
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 355
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 5 355
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Fourie Street, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA801e5e9df555380f6a59c171078fe33539890637ed83ff8e75832fc062ef42fb5d206280d83a70403c3c1790a57967cbe63a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 355 per nag, vir 6 mense 31 Fourie Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4171857 19.231174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang