Happy Holiday Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Pelserplaat, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Happy Holiday Lodge is geleë in Richardsbaai, KwaZulu-Natal, naby hoofroetes en 'n paar minute van die strand en ander geriewe af.
Die lodge bied 'n verskeidenheid en suite-kamers met koningingrootte-beddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort/bad, toilet en wasbak.
Elke kamer bied lugversorging, 'n TV met WiFi, DStv, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n uitsig oor die swembad.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad en veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in die Richardsbaai-wildreservaat, Naval-eiland, Boardwalk Inkwazi Mall, of geniet eenvoudig die plaaslike restaurante en gasvryheid wat die dorp bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 7 Pelserplaat, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Pelserplaat, Meerensee, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang