Successfully reported
+16

Happy Hollow Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Happy Hollow Chalet bied selfsorgverblyf by die Knysna River Club Resort.

Die ruim kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitkamer met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan maaltye geniet op die houtdek, wat gemeubileer is met buitesitplek en 'n braai. Die oord bied ook 'n reeks geriewe, insluitend 'n swembadarea met sonstoele, 'n verhitte swembad, 'n speelarea, 'n putt-putt-baan en 'n speletjieskamer. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Knysna Gholfklub slegs 3.3 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcde7b37720a76043ec3190195f3f92f929d7c50d3038867feaecf8d26a18dfc56b7289983ee257980030c8e58837d79a0177?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) Sun Valley Drive Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038617749145 23.062177944844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang