Happy Home Rondebosch
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Albion Road, 1006 Rondebosch Oaks, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R1 770 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Happy Home Rondebosch is 'n lieflike grondverdiepingwoonstel in 'n veilige kompleks in Rondebosch. Dit is die ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi en 'n lessenaar is ook beskikbaar vir sakereisigers.
Gaste het toegang tot 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Luke Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 143
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 34 Albion Road, 1006 Rondebosch Oaks, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink Happy Home Rondebosch het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 34 Albion Road, 1006 Rondebosch Oaks, Rondebosch, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang