Successfully reported
+53

Happy House @ 16

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 McKenzie Street, Manzini Chalets complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Happy House @ 16 is 'n selfsorg-eenheid in die veilige Manzini Chalets-kompleks in St Lucia. Die eenheid is ideaal vir alle reisigers wat St. Lucia besoek. Dit bied 'n uitsig oor St Lucia se riviermonding en gaste kan al langs die oewer gaan stap, waar seekoeie en krokodille te sien is.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n TV, en die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die kombuis is goed toegerus met alles wat gaste nodig het om 'n maaltyd voor te berei, insluitend 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoeltjies, en 'n sitarea met 'n rusbank. Die eenheid lei na 'n toegeboude stoep of 'n tweede slaapkamer met 'n stapelbed.

Buite is daar 'n oop stoep met 'n braaigeriewe, 'n bankie en 'n tafel. Die eenheid het veilige parkeerplek net 'n paar meter van die voordeur af.

Die Manzini Chalets-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad en veilige onderdakparkeerplek in die kompleks. Alle restaurante, winkels, wasserye en supermarkte is stapafstand van die kompleks af.

Kom geniet 'n wonderlike wegbreek en voel tuis in St Lucia se natuur.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Stapelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riana P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Sommer net heerlik. Ons het baie lekker gekuier. St Lucia is 'n heerlike vakansiedorpie. Happy House is in 'n kompleks, in die hoofstraat; ons...
Sien meer
Jul 2025
Kwartus S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Die verblyf was baie aangenaam en netjies.
Mei 2025
Klaas D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese plek om te wees. Ons is vriendelik ontvang. Die chalet was proper en baie netjies. Ons het goed kon slaap.
Mrt 2025
Ruth B
Gesin met tieners
5.0
Perfekte wegbreek. Ons het die verblyf baie geniet - die woning is ideaal geleë en perfek vir 'n naweek-wegbreek.
Jun 2024
Marietha S
Gesin met tieners
4.8
Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en dit geniet. Ons het die groot swembad baie geniet. Eenheid was skoon en netjies.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Aneta & Stefan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 100 McKenzie Street, Manzini Chalets complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Happy House @ 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 McKenzie Street, Manzini Chalets complex, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b52bd01a864a3b8740bfb989643c178a96f2ae34c5face02245c664d655ff32530b6e4c53e6bf6e51bf2153322cfbeaf2a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 100 McKenzie Street Manzini Chalets complex 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.37786805948 32.409864203041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang