Successfully reported

Happy Place

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cindy A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

The place was beautiful and clean with everything that you need. We had a very pleasant stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Heerlike, rustige naweek in 'n mooi plek. Ons het 'n baie lekker, ontspanne naweek gehad by Happy Place. Die natuurskoon rondom ons was voorwaar sielskos. Ons het selfs twee bokkies sien rustig wei net langs die huis en die blomme oral was pragtig. Die huis was gemaklik, skoon en veilig. Dit was wel bietjie koud sonder enige verwarmers, maar daar is oorgenoeg komberse en die beddens was gemaklik. Ons kon lekker kuier rondom die tafel. Ons sal graag weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa D
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Blissful! A piece of heaven. A beautiful home to stay in. Clean, organised, beautiful, safe, and in a picturesque part of the country. I loved every minute; I was sorry I did not get to spend more time in the house and in the reserve due to work commitments. I would love to return to make the most of this special place. The host was accessible, friendly and went above and beyond to be helpful. The house was completely equipped! A special touch included the water and cookies left for guests. I visited during a cold front and did experience it to be very cold, and there was no heater, but I am sure a cosy fire would have made a difference. There were plenty of lovely blankets for guests to use. Unfortunately, I had no transportation and there is no Uber in the area, so this is something to bear in mind. I believe the nearest shops are about 15 minutes away, so I am sure if you have a car this will be easy to navigate around. It is the kind of place you visit when you want to disconnect from the world. I am very grateful for a wonderful, wonderful stay! Take a walk down the pathway through the greenbelt; the views are magnificent and can be enjoyed from the stackable glass doors. What a sight in the morning!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadri C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie rustig en gemaklik. Perfekte plek vir 'n maklike wegbreek van die Kaap af - wat nie te ver is nie, maar lekker rustig in die reservaat. Ons dogter het baie lekker fiets gery in die rustige strate en op die duine. Huis was goed toegerus en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Great family weekend away. We had a lovely weekend break away. It was very quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great spot, house well equipped, sure value. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecilia V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Heerlike naweek by Happy Place. Ons het heerlik gekuier by Happy Place. Die huis is baie goed toegerus met 'n mooi see-uitsig vanaf die braaikamer. Pragtige groot braaikamer. Baie gemaklike leefarea. Happy Place is definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Lovely and welcoming. Absolutely amazing, love the place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luanita S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

"Happy place" - dit som dié plekkie goed op! Grotto Baai is natuurlik idillies, maar die huis dra by tot 'n nóg lekkerder tyd. Die plek is super gerieflik en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Heerlike braai kamer met 'n see uitsig. 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik ontspan in die mooi natuur. Ons het baie lekker ontspan en die huis is lieflik. Baie lekker gaan stap en Grotto Baai is so lekker stil. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marthina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 224 Penguin Close, Grotto Bay, Swartland, 7345, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc834b5c0bfa9c37094401778777d244fd8fccb34e369bd69d6bef1461c4b3918b2019df4d3ee46ee35aa039c1fcc39c77dc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 224 Penguin Close Grotto Bay 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.502994403282 18.318988976127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang