Successfully reported

Happy Rest @ Rendezvous

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Christelle W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wanneer ons weer Mosselbaai toe kom, kom ons by Happy Rest bly! Ons het so lekker gebly en gekuier. Die eenheid was goed geleë naby winkelsentrum, en dit was 'n plesier om van die eenheid gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morongwa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Peaceful. It was very fantastic, a comfortable place to call home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crusinda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Rustig, uitstekend, mooi. Dit was uitstekend, geen klagtes. Dit is veilig, rustig en verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Gerieflik, netjies, veilig en goeie kommunikasie. Weereens puik. Baie dankie vir lekker verblyf, nog net so netjies en skoon soos altyd. Sal definitief weer kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Uitstekend! Die netheid is absoluut uit die boonste rakke, en die welkom pakkies is fantasties. Alles wat ons benodig het, was nie net beskikbaar nie, maar van die beste gehalte wat ek al teëgekom het. Dankie, vir uitstekende diens, lekker verblyf en baie goeie kommunikasie deurentyd. Ons sal vir seker julle aanbeveel, en vorentoe ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

André Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rendezvous Centre, Corner Louis Fourie and Essenhout Street, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d5f3a52f0d2c90d5b49ae7b9e69894155b050fc6f01c4dcb0cf5bc4ac12be6713e46476dcbf180d37a9066965a5810c35c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Rendezvous Centre Corner Louis Fourie and Essenhout Street 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.183452364331 22.100780316394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang