Happy Times Leisure Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sylvia Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Happy Times Leisure Retreat is 'n selfsorg-akkommodasie 'n paar minute se ry vanaf die hoofstrand in Scottburgh.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede kamer 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Let asseblief daarop dat die kombuis nie in die eenheid geleë is nie, maar net verby die dubbelmotorhuis. Gaste het eksklusiewe gebruik van die kombuis en dit word nie gedeel nie.
Die sitkamer het 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale en lei na 'n groot balkon wat uitkyk oor Scottburgh se hoofstrand. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkering.
Happy Times Leisure Retreat is ook 5 minute vanaf alle winkels, restaurante, supermarkte en ander geriewe in die dorp geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit in haaiduik, mikroligting en branderplankrylesse.
Maks 4 persone
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Sylvia Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Happy Times Leisure Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Sylvia Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang