Successfully reported

Happy Valley Campsites

Kampeer/karavaan

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Mari G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Pragtig, stil en rustig! Geriewe skoon, voldoende en die gasvrou baie vriendelik. Heerlik en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
! Dankie Mari! Jou positiewe terugvoer is so baie spesiaal ... Ons sal uitkyk om julle binnekort weer hier te verwelkom. Groete en seënwense.

Sonya O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustige, skoon kampterrein. Ons het heerlik gekamp tussen die pragtige pekanneutbome by Happy Valley Campsites. Ons was drie gesinne wat twee staanplekke gedeel het, en kon dus lekker gemaklik twee privaat badkamers gebruik. Die fasiliteite was skoon en netjies, en alhoewel dit nie tydens ons verblyf gediens is nie, was dit glad nie ’n probleem nie; daar was ’n mop en ’n besem beskikbaar. Isak het elke oggend getrou die asblikke en braaiers kom skoonmaak, en sy diens was regtig puik. As jy op soek is na ’n plek waar jy net kan rus, ontspan en niks hoef te doen nie, is dit die ideale kampterrein. Ten spyte van die feit dat dit Paasnaweek was en die aangrensende kampplek stampvol was, het ons steeds vrede en privaatheid ervaar; ons kon skaars ons eie bure sien! Debby is ongelooflik vriendelik en verwelkomend, en mens voel sommer van die eerste oomblik af tuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Die positiewe terugvoer van jou is baie spesiaal! en spoor ons definitief aan tot hoër hoogtes! Ons kyk baie uit om julle weer hier op Happy Valley te verwelkom!

Natasha V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Amazing, lovely and peaceful. Debbie and her son were so accommodating and friendly and made us feel at home since our arrival. It was amazing and peaceful and so well looked after. I am absolutely planning on going back as soon as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Thank you, Natasha! Your positive feedback means a lot to us! We would love to welcome you back here soon! ..... Blessings .....

Elzbeth B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Heerlike rus naweek. Ons het lekker gerus, baie vis gevang en sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Dit was vir ons net so spesiaal om julle as gaste hier te verwelkom! Hier op Happy Valley sal ons uitkyk vir 'n volgende besoek in die nabye toekoms! Seënwense!

Tracey Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Lovely, tranquil and clean campsite. We had a very peaceful and restful long weekend, away from the crowds. The hosts were very friendly. The private clean ablutions added value to our stay. Fishing was fantastic! We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

Peaceful. It was definitely a very quiet and peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Vir die positiewe terugvoer is ons baie bly wat definitief 'n aansporing is om hoër hoogtes te bereik in wat ons aanbied! Voorspoed en seën ons verwelkom julle graag binnekort terug op Happy Valley!

Gerrit F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Stil, gemaklike natuurlike kamp. Lekker stil, gemaklike natuurlike kamp.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Vir die rustige kampeerder. Ons het baie rustig gebly en kon lekker ontspan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Debby
Happy Valley Campsites
Vriendelike gaste ... wat ons graag weer sal verwelkom op Happy Valley ... ...

Deidre H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Clean, family-friendly, amazing pool, and a wonderful host! We had a fantastic experience at Happy Valley Campsite on our first camping trip as three families with toddlers. The site was clean, neat, and very well maintained, which made a huge difference for all of us. The host was incredibly accommodating and kind, ensuring we had everything we needed for a great stay. The pool was an absolute highlight—it was spotless, refreshing, and perfect for the hot weather. Our kids had the best time splashing around and didn’t want to leave! Highly recommend Happy Valley for families looking for a comfortable, welcoming place to camp with young kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Hi Deidre! Thank you so much for choosing Happy Valley to spend some quality time with your family and friends. We are so glad you enjoyed it and look forward to having you here again soon!

Fransa Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Heerlik rustig! Dit was heerlik rustig by Happy Valley, net wat ons nodig gehad het. Debby is so vriendelik en het my dadelik laat tuis voel. Sy het verstaan dat ons hondjie maar skrikkerig is vir ander mense en dit in ag geneem. Dit is maar droog so na die winter, maar ek glo na die eerste reën is die kampterrein 'n lushof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Debby
Happy Valley Campsites
Dankie Fransa! Ons kyk baie uit om julle weer hier te verwelkom in die somerseisoen! Dit was vir ons net so lekker om sulke vriendelike gaste en Milo die 'cute' hondjie te ontmoet en nou as vriende van Happy Valley te groet......

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debby Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA92fdde95840cc5ea738c695cc33f60d07d1078a3f946b2943e0b1ef3a7ddea4c367c8a20af70c4cad842145357b804039580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R573, Moloto Road 74 Leeuwkloof Farm 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.527553231641 28.499400555654

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang