Happy Valley
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Happy Valley is 30 km noordoos van Pretoria in die lowergroen pragtige Leeuwkloofvallei geleë. Omring deur die Bobbejaansberge en grens aan die Dinokeng-reservaat, slegs 88 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Die Happy Valley Cottage bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, aparte toilet en wasbak.
Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank wat ekstra gaste kan akkommodeer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en maak oop op 'n privaat patio waar gaste kan ontspan.
Die verblyf het ook 'n gemeenskaplike swembad, speelarea vir kinders, oerwoudgimnasium en 'n trampolien. Vir gemoedsrus en veiligheid word die eiendom omring deur 'n geëlektrifiseerde veiligheidsheining met toegang deur 'n veiligheidshek. Hierdie eiendom het ook addisionele kampeerplekke op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Debby Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 83
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
- Gaste dink Happy Valley het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R573, Moloto Road, 74 Leeuwkloof Farm, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang