Successfully reported
+48

Harbour Club

Selfsorg
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harbour Club is 'n eksklusiewe kompleks wat bekoorlike selfsorgwoonstelle in St. Francisbaai bied. Dit bied 'n gerieflike basis om die dorp en omliggende besienswaardighede te verken en is naby die hawe, wat dit perfek maak vir ontspanning en sakereisigers.

Verblyf word in verskeie eenhede voorsien. Elke eenheid het gemaklike beddens, 1 of 2 privaat badkamers, en beskik oor 'n kombuis (sommige eenhede het 'n skottelgoedwasser en wasmasjien), 'n oopplan-eetarea en 'n sitarea met 'n slim-TV met Netflix en stroomdienste. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede gebruik. Elke woonstel spog met 'n privaat balkon met meubels. Verder bevat elke woonstel 'n kluis om waardevolle besittings te stoor, gratis WiFi en draagbare braaigeriewe.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en veilige parkeerplek word in die kompleks voorsien. Die verblyf is 4 km vanaf die St. Francisbaai-gholfklub, 9,5 km vanaf die Seal Point-vuurtoring in Kaap St. Francis, 28 km vanaf sentraal Jeffreysbaai, en 119 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riekie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
  • Gaste dink Harbour Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alikreukel Avenue, Port St Francis, St Francis Bay, 6312, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA817756ef2b4e90b90fb70fb5cbe9fa306dced9056e03d5afced2c616af4461c1d90fd3ad90550b0a804610e3e8ac40daedba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Alikreukel Avenue Port St Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.184894 24.850737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang