Harbour Garden
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Marsh Street, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harbour Garden bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai en is ideaal vir 'n paartjie.
Dié woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n konveksie-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n pragtig aangelegde tuin en 'n braai-area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lindie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- 107 Marsh Street, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Harbour Garden het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 107 Marsh Street, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang