Successfully reported
+20

Harbour Terrace 14

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Harbour Terrace 14 is in die Harbour Terrace-woonstelgebou in De Waterkant, Kaapstad geleë. Die gebou grens aan die Groenpunt-area, wat verskeie naglewe en vermaakgeriewe bied.

Hierdie modern versierde eenslaapkamer-solderwoonstel het 'n Juliet-balkon en uitsigte na die V&A Waterfront. Die slaapkamer op die boonste verdieping is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die onderste verdieping, volledig toegeruste en moderne oopplan-kombuis, is aangrensend aan die sitarea; wat ook 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD- en CD-speler het.

Die kompleks bied 'n pragtige swembad, gimnasium en uitstekende sekuriteit met veilige parkeerplek. Harbour Terrace 14 by CTHA is naby die V&A Waterfront, MyCiTi-bushalte, die sakekern en al sy besienswaardighede en geriewe. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie aangesien dit 'n rugsteunkragopwekker het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
3.9
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 77

Resensies 327

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Boundary Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Terrace 14 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary Road, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed1c05db8795a9112803f858c2f2c84084703d2babd1eb2c2460ae36e95b28c089b47112d2ed91b7385af182e0b9b01a8dd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 720 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Boundary Road De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.912273606303 18.414566516876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang