Successfully reported
+29

Harbour Town Apartments

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Long Street, Harbour Town, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harbour Town Apartments bied gerieflike selfsorgverblyf en is in Thesen-eiland, Knysna, geleë. Die eiendom dien as 'n uitstekende basis vir gaste wat die besienswaardighede en geriewe van die dorp, asook die omliggende Tuinroete-bestemmings wil verken.

Gaste kan kies tussen 2 goed ingerigte woonstelle wat óf 1 óf 2 slaapkamers het en 2 tot 4 gaste akkommodeer. Die kamers is ingerig met gemaklike beddens, terwyl die badkamers bad- of stortgeriewe het.

Albei woonstelle het 'n goed toegeruste kombuis wat 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf insluit. Die leefareas in elke woonstel beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n kaggel, en maak oop op 'n balkon met 'n buite-etenstafel.

Gaste kry komplimentêre WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Machiel V
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik en vriendelike ontvangs by 'n baie mooi eenheid. Baie vriendelike ontvangs by 'n luukse woonstel met al die nodige geriewe om gemaklik ...
Sien meer
Jul 2025
Lili D
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing breakaway. Beautiful apartment in the heart of Knysna Harbour Town with various restaurants, coffee shops, entertainment and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Nico B
Saam met lewensmaat
5.0
Ligging baie sentraal, en die eenheid was perfek. Was wonderlik, ons was spyt ons het so kort gepreek.
Des 2024
Koos V
Saam met lewensmaat
4.8
Besonders. Pragtig. Skoon. Melk, beskuit, koffie en vars brood het ons ingewag. Besonders.
Jul 2025
Hanlie V
Saam met lewensmaat
4.8
Onverwagte ruim eenheid met lieflike afwerking en goed toegerus. Blomme, wyn! Fantastiese akkommodasie. Ons sal enige tyd weer bly.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Izelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 22 Long Street, Harbour Town, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harbour Town Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Long Street, Harbour Town, Thesen Island, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10cda69e3ba706ef5627e5efeeb44868ae01dab71a4563c257f81267a634e8a7f0f689c8e5d4994eb1b73915ebab897af0f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 22 Long Street Harbour Town 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048454449558 23.04773459009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang