Successfully reported
+24

Hardy-da Forest Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 38, PTN 16, Bellevue, White River, 1240, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hardy-da Forest Cottage skuil in die bekoorlike plaasdorpie Witrivier in Mpumalanga. Die kothuis word omring deur 'n uiteenlopende verskeidenheid plante, voëls en wild soos genes, mangoeiste en duikers, wat in die vallei van grasveld en bosveld floreer.

Die selfsorgkothuis is op die eienaar se eiendom geleë en bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes. 'n Tweede slaapkamer kan beskikbaar gestel word vir 'n paartjie met tot 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. 'n Gemakstoel wat binne die ervensterarea geplaas is, nooi gaste uit om te ontspan en uitsigte oor die woud se blare te geniet. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, en alle linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien. Die tweede slaapkamer, vir bykomende kinders, het 2 enkelbeddens, 'n bank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, gasstoof, ketel, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n klein etenstafel, gemaklike sitplekke en 'n TV met DStv. Van die sitkamer af lei 'n houtdek wat oorgenoeg ruimte bied om onder die skadu van die bome te ontspan. Die dek word omring deur 'n blaredak van bome wat in die somer wonderlike skadu bied. Die dek bied 'n eksklusiewe en stil omgewing, 'n plek om te ontspan, insluitend 'n vuurput, Weber-braai, tafel en gemaklike stoele.

Die kothuis is ideaal vir paartjies, paartjies met kinders, en individue wat met vakansie of besigheid is. Die kothuis is 5 km buite Witrivier in 'n bosveld omgewing geleë.

Vir gaste wat wil verken; die Bosch Pottery Studio en Eloff Gallery is 300 m weg. Casterbridge Lifestyle Centre is 'n bietjie meer as 8 km weg en het verskeie restaurante, winkels, kunsgalerye en 'n boeremark een keer per maand. Die panoramiese roete bied 'n skilderagtige rit met 'n verskeidenheid wonderlike restaurante en doendinge.
Uplands College is ongeveer 12 km ver. Die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe is 10 km se ry. Kruger Park is een uur se ry en die Nasionale Botaniese Tuine is ongeveer 15 km vanaf die eiendom.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Plot 38, PTN 16, Bellevue, White River, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Hardy-da Forest Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 38, PTN 16, Bellevue, White River, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA238632c384e0585fa8be7d872ff6ddf2fd6b0ceb4a9f9a4723e7ea3b6d6099ec739d0bba9d5f670b526ce132a63db4fd1606?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Plot 38, PTN 16 Bellevue 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.351144384421 31.036953364779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang