Hare's Rest
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R770 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hare's Rest is in Wakkerstroom in Mpumalanga. Wakkerstroom is wêreldbekend vir voëlkyk en het skilderagtige roetes, staproetes en ikoniese besienswaardighede wat Wakkerstroom-vleilandreservaat en geskiedkundige terreine insluit. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek van die besige stadslewe.
Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede. Kamer 1 het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe, 'n stoep en die eenheid het 'n privaat ingang.
Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, eetarea, sitarea, haardroër, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook gemeenskaplike braaigeriewe, 'n stoep en die eenheid het 'n privaat ingang.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan ook voëlkyk, visvang en voetslaan.
Doendinge in die omtrek sluit perdry, hengel, baarshengel, fietsry, forelhengel, voëlkyk en bergfietsry in. Die dorp het ook talle restaurante.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nolene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Hare's Rest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piet Retief Road, Plot 1, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang