Harewood Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Harewood Drive, Nahoon Beach, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harewood Lodge bied gerieflike 4-ster oornagverblyf in Nahoon Mouth en is naby die Nahoon-strand en -rivier. Dit is ideaale vir paartjies, vakansiegangers of sakereisigers asook spanbougeleenthede.
Dié lodge werk met sonkrag en beskik oor verskeie gastekamer-opsies. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en gemaklike beddens met linne en badhanddoeke. Elke kamer het 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskassie, TV met DStv-kanale en gratis WiFi. Drie van die kamers het lugversorging en elke kamer het 'n plafonwaaier.
Daar is 'n dakarea met 'n 360 grade-uitsig oor die area. Gaste kan 'n gratis ontbyt in die eetarea geniet of in die gemeenskaplike sitarea ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Harewood Drive, Nahoon Beach, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Harewood Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Harewood Drive, Nahoon Beach, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang