Harewood Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Harewood Drive, Nahoon Beach, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Harewood Lodge bied 4-ster-gegradeerde oornagverblyf met ontbyt, geleë in Nahoon Mouth, naby Nahoon-strand en -rivier, wat dit 'n ideale opsie maak vir paartjies, ontspannings- of korporatiewe reisigers en spangeleenthede.
Hierdie sonkrag-aangedrewe lodge bied gaste verskeie kameropsies om van te kies, wat voorsiening maak vir 'n verskeidenheid behoeftes. Al die kamers beskik oor en suite-badkamers en gemaklike beddens met voorsiende linne en badhanddoeke. Elke kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskassie, TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi. Boonop bied drie van die kamers lugversorging, terwyl plafonwaaiers in alle kamers beskikbaar is.
Gaste kan voordeel trek uit die dakarea wat 'n ongelooflike 360-grade-uitsig oor die area bied. Sonopkoms en sonsondergange is net skouspelagtig. Gaste kan 'n komplimentêre ontbyt in die eetarea geniet of in die gemeenskaplike sitarea ontspan. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lindi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 11 Harewood Drive, Nahoon Beach, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink Harewood Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Harewood Drive, Nahoon Beach, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang