Successfully reported
+10

Harmonie @ 4

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Muller Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Harmonie @ 4 is 'n pragtige, ruim eenheid in Burgersdorp in die Oos-Kaap. Die eenheid het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 1 tot 4 gaste en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of vir sakereisigers.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is vir 'n vyfde gas beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Elektriese komberse word vir wintersaande voorsien. Gaste deel die badkamer wat 'n stort, toilet en 'n wasbak het.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, elektriese braaipan, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Die eenheid bied toegang tot 'n privaat stoep met ’n tuinstel, sambreel en Weber-braaigeriewe. Gaste moet hulle eie hout en vuuraanstekers saambring.

Veilige onderdakparkeerplek en genoeg veilige parkeerplek op die perseel vir groter voertuie, karavane en sleepwaens is beskikbaar.

Die eenheid is ook met ’n omsetter toegerus wat die ongerief van beurtkrag beperk.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jessica S
Besigheidsreis
5.0
Central, cozy, peaceful. Good find. Lovely space, warm and cozy with all the amenities you can possibly need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Ina D
5.0
Ek sal enige tyd weer daar oorslaap en beveel dit aan. Baie dankie, vriendelike en liefdevolle ontvangs van gasvrou. Ek het heerlik gebly, lekker gesp...
Sien meer
Apr 2024
Gwen R
5.0
Overnight stay. We were warmly welcomed by the host. Good area. The place is clean and neat. 2 bedrooms, 1 bathroom. A spacious lounge,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Jos N
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy benodig. Netjies. Heerlik om te bly. Baie lekkere blyplek. Super vriendelike eienaars. Een aanrader.
Feb 2024
Anthea H
Besigheidsreis
5.0
Besonderse goeie diens. Baie lekker gebly. Gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf gemaklik te maak. Ook was die WiFi beskikbaar gedurende load...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorettha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 4 Muller Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
  • Gaste dink Harmonie @ 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Muller Street, Burgersdorp, 9744, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15debe5731245bac0e840614d8bad5e3a33fc3e0acbc9deb671b30129af6501dcd13ecdaf6bda722e7b09c144b32573b1946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 4 mense 8 5 1 5 4 Muller Street Burgersdorp 9744 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -30.991925322953 26.315514408598
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang