Successfully reported

Harmonie 15

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Reinard W
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vakansie atmosfeer. Kan die goedgeleë netjiese vakansiehuis beslis aanbeveel. Ons het heerlik gekuier op die stoep! Baie dankie Jacques vir jou vriendelikheid en goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel Christiaan L
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

We had a fantastic stay. The house is well equipped and very comfortable. Harmonie 15 can most definitely be recommended to anyone wanting to visit Still Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Harmonie 15
Baie dankie Michiel, dit was 'n groot plesier.

Carlo B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Fantasties, ligging perfek en lekker speelplek vir kinders. Jy kan letterlik orals heen stap, winkel toe, strand toe, staproetes, ens. Die plek is lekker ruim en uitstekend toegerus. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
Lang verblyf
5.0
Des 2020

Die mooiste huis om in te bly in Stilbaai, dit was wonderlik. Die huis voldoen aan almal se behoeftes, die mooiste huis, baie skoon en eienaar Jacques is baie vriendelik en gaan uit sy pad om te help. Sal die huis definitief aanbeveel vir ander. Jacques jy sien ons definitief weer. Die huis is lekker naby aan alles geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Harmonie 15
Baie dankie Karen.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    5 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Harmonie Street, Still Bay West, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc442ad142a65c165acf389f3195b0edbd25ba71b7a42c7f9482dc1028e6e9c0b5f213924625a8e91e51c0d1bd6db657bd7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 15 Harmonie Street Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.369287540818 21.407511603705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang