Harmonie Farm Cottage
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R318, Harmonie Farm 232, Keisie Vally, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Vanaf R990 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harmonie Farm Cottage is in die Keisievallei op 'n werkende plaas, 20 km buite Montagu. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n plaaskothuis in 'n rustige area, met asemrowende uitsigte oor die wingerde en berge.
Die kothuis is op die wynplaas Harmonie en is geskik vir 4 gaste. Die eenheid het 2 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n dubbelbed en beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kothuis het 'n toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea het 'n kaggel en 'n TV met OpenView-kanale.
Die kothuis het 'n beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek en gratis WiFi.
Die ligging bied toegang tot besienswaardighede in Montagu, asook Avalon Springs en Montagu Springs. Montagu bied 'n oorvloed staproetes, fietsrypaadjies, wynplase, restaurante en museums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Off the R318, Harmonie Farm 232, Keisie Vally, Montagu, 6270, Wes-Kaap
- Gaste dink Harmonie Farm Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R318, Harmonie Farm 232, Keisie Vally, Montagu, 6270, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang