Successfully reported
+42

Harmony and Melody Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Owen Warren Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Harmony and Melody Self-catering is 950 m vanaf Hoogland MediClinic in die stil woonbuurt Panorama in Bethlehem. Dit is ideaal vir vakansiegangers, sakereisigers en ouers wat skoolvergaderings bywoon. Die eiendom is 2 km vanaf Frontier Inn Casino en Dihlabeng Mall.

Die Harmony-woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Alle beddens het elektriese komberse. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die Melody-woonstel is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Hierdie eenheid het nie 'n volledige kombuis nie. Die eenheid is egter toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, braaitoerusting en eetgerei is beskikbaar.

Braaihout word vir gaste voorsien. Die patio kyk uit oor die omheinde tuin met buite-eetstel. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde en langs die woonstel geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Leendert J
Saam met lewensmaat
5.0
An absolutely hassle-free and great experience. Hospitality is fantastic. Venue is great. All you need. Will definitely make use of the...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Annamarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed, alles wat nodig is. Ons het die tydjie geniet en is baie tevrede.
Apr 2025
Jacques O
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was netjies en skoon, het baie lekker gebly. Sien sterre.
Apr 2025
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, convenient and comfortable. We had a lovely stay at your property - thank you! Both units were perfect and I would gladly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Marjan M
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld. N Kamer met n dubbelbed, klein kombuisie en badkamer. Lekker groot omheinde tuin waar hondjies veilig kan hardloop na n l...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Suzanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 1 Owen Warren Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Harmony and Melody Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Owen Warren Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0dcd355d7f95dc63cd9d9f80d375d52d040f646f9c76515bd39468eba6496514c4a12aabbaf9761fce01e7e2110cdc417a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 1 Owen Warren Street Panorama 9701 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.230484737665 28.326717944404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang