Successfully reported

Harmony Place

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Sode P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Puik diens! Baie vriendelike diens. Hulle het uit hul pad uitgegaan om ons te help toe ons laat inboek. Kan definitief aanbeveel. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Uitstekende. Kan jy hoër as 'n 5-funksie? Absoluut netjies, skoon, ontspanne is vriendelike mense en die lapa en swembad 'n bonus! Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie gerieflik, naby die hospitaal. Ek en my man het baie lekker gebly. Dit is baie gerieflik geleë, omdat dit net aan die oorkant van die Anncron Hospitaal is, veral as 'n mens vroeg by die hospitaal moet wees. Die kamer is pragtig en het alles wat 'n mens nodig het. Daar was selfs 'n ligte ontbyt vir ons gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly. Voel baie tuis. Puik gastehuis. Beslis een van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netjies en skoon. Baie lekker geslaap, plek is mooi skoon met vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sachin S
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Excellent. Felt at home, very friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacinda J
1 nag
3.8
Des 2024

Was oraait. Bly plek was lekker. Dit is net vreemd dat daar 'n onkologie sentrum by die bly plek is.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Hartley Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2571, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64ab3d534f516668923ec2f3b6f02f7868333fb91157a3abb24f71e02307895b9fda5babea06310e4d1fd88adaff844ce0c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 22 Hartley Street Wilkoppies 2571 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.841703 26.667978
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang