Harold Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Harold Inn is in Melkbosstrand geleë en bied gehalte-verblyf sowat 120 m van die see af. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die eenheid, geleë op 'n residensiële eiendom, bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank. Die slaapbank bied slaapplek vir 1 kind onder die ouderdom van 16, maar teen 'n bykomende fooi. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Dit is een van 3 selfsorg-eenhede wat reg langs mekaar is.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, klein stoof, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Dit beskik ook oor 'n TV en gratis WiFi vir gaste se gebruik. Die TV is toegerus met 'n DStv-stroomtoepassing, dus word gaste daaraan herinner om hul eie DStv-aanmeldbesonderhede saam te bring om toegang tot die diens te verkry.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en lapa-area met braaigeriewe. Elke eenheid het ook sy eie braai. Elke eenheid het 'n buitetafel met sitplek en 'n sambreel.
Gaste kry ook veilige parkering op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 96
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 32 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Harold Inn het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang