Successfully reported
+15

Harpuis House @ Wolfkop Nature Reserve

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Harpuis House @ Wolfkop Natuurreservaat is 5 km vanaf Citrusdal, aan die voetheuwels van die Cederberge, een van 8 kothuise op 'n 450 hektaar reservaat. Dit spog met ongelooflike uitsigte oor die Olifantsriviervallei en 'n skottel buitelugaktiwiteite, en is die perfekte plek om van die gewoel te ontsnap.

Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers met lugversorging. Al die slaapkamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed en al die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Skerp wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan.

Boonop spog hierdie huis met 'n binnebraaikamer met 'n etenstafel. Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n jacuzzi wat die perfekte plek is vir gaste om saans met 'n skemerkelkie te ontspan. Hierdie patio lei af na 'n plonspoel vir daardie warm somersdae.

Terwyl hulle op die reservaat is, kan gaste sterrekyk sonder die ligbesoedeling of 'n verskeidenheid dierelewe van duikers tot ystervarke en skilpaaie sien. Afhangende van die tyd van die jaar, is daar verskeie blomme in blom. 'n Kano is te huur by Wolfkop Kampering.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 55

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink Harpuis House @ Wolfkop Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 6 000
per nag, vir 10 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keerom Street, Wolfkop Nature Reserve, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA66033e0b9804b93fee292a63d545b430f5a3d8284b5e9061c3d525b020f678965b0df8e34d4999bfbc3f4e130526618153ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 3 5 1 5 Keerom Street Wolfkop Nature Reserve 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.64321866139 19.03720355582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang