Harry's Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dolfyndeining, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Harry's Apartment bied beurtkragvriendelike verblyf in Richardsbaai en bied ruim en gerieflike selfsorggeriewe net 'n entjie se ry vanaf winkels, restaurante en die strand. Dit is ideaal vir paartjies of enkelreisigers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste.
Die kombuisie is met 'n enkelplaat-induksiestoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Hierdie ruimte lei na 'n klein erf met sitplek en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek vir 1 voertuig en 'n klein sleepwa is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 9 Dolfyndeining, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dolfyndeining, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang