Successfully reported

Alikreukel 54

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Thinus K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Sal beslis weer hiervan wil gebruik maak. Kan dit sterk aanbeveel! Heerlik gebly. Die ligging is wonderlik en jy het nie nodig om enigsins jou motor te gebruik nie. Winkels en strandvermaak is binne loopafstand. Woonstel baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertbrecht B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Veilig, ontspanning, vrede. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier, baie sentraal naby winkels en see. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bennie V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Ideale vakansiebestemming. Gasvrou het ons vriendelik ontvang. Goed toegeruste eenheid. Baie toeganklik. Ons het ons motor geparkeer en nie weer nodig gehad om te ry nie, want alles was binne stapafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zonika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Alikreukel Complex, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741c75646d652a69cf8a411d202ce6192e03d806ac6f5aaff7eea7d2f6940979ed336916d35d488b6f67ec4c13b4b87fe0fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Alikreukel Complex, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.125894952169 22.115804063886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang