Successfully reported
+25

Alikreukel 54

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Alikreukel Complex, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alikreukel 54 is 'n woonstel op die eerste verdieping in 'n veilige kompleks in die hartjie van Hartenbos in Mosselbaai, 'n hawedorpie op die Tuinroete in Suid-Afrika se Wes-Kaapprovinsie. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer met 2 kindergrootte enkelbeddens ingerig is. Die badkamer is toegerus met 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike sitplek en 'n TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.

Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. In die kompleks is daar 'n swembad en 'n wassery met wasmasjiene en tuimeldroërs vir gaste se gerief. Die strand is stapafstand en is direk oorkant Hartenbos Seefront. Die eiendom is naby al die restaurante en Pick en Pay. Daar is ook putt-putt en tienpen bowling naby vir die kinders.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zonika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede Hoop Avenue, Alikreukel Complex, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel 54 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop Avenue, Alikreukel Complex, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741c75646d652a69cf8a411d202ce6192e03d806ac6f5aaff7eea7d2f6940979ed336916d35d488b6f67ec4c13b4b87fe0fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Alikreukel Complex, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.125894952169 22.115804063886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang