Successfully reported
+26

Hart-en-Huis Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kompanje Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hart-en-Huis Gastehuis bied gerieflike verblyf in die kusdorp Hartenbos. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Verblyf word in 6 pragtige kamers gebied wat elk 'n privaat ingang het. Elke kamer het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond, 'n TV en gratis WiFi in elke kamer. Verder het elke kamer 'n privaat stoep met 'n tafel en stoele.

Gaste het toegenag tot 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en braaigeriewe. Vir diegene wat die area wil verken, is die strand en verskeie restaurante binne maklike bereik. Oorgenoeg veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • 32 Kompanje Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 025
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 025
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 025
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Kompanje Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA848be29b9bb864469cff81f9c1d8954c8f8b9aa559860d4ee31c97992893eb30c97e9a3feca0bddb499feccf07a7f4076734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 025 per nag (plek vir 2) 32 Kompanje Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.121271194265 22.114219043304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang