Successfully reported
+9

Hartbees Boskamp - Kliphuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng
  • Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hartbees Boskamp is 'n rustige boskamp wat in Hammanskraal, naby Dinokeng Wildreservaat, geleë is. Hierdie verblyf skuil tussen die bosveldbome en gras en beloof om gaste met sy idilliese omgewing en volop wild te bekoor.

Dié Kliphuis, een van die eenhede op die perseel, het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die sitarea vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond toegerus. Gaste het toegang tot privaat braaigeriewe met 'n uitsig oor die watergat.

Benewens die Kliphuis is daar ook tent- en karavaanstaanplekke. Altesaam is 10 beskikbaar.

Die kampplek is perfek vir buitelug-entoesiaste en bied 'n wonderlike omgewing vir stap, voëlkyk en om nabygeleë besienswaardighede te verken. Gaste kan die stadsgewoel ontsnap en en die pragtige omgewing geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Valdette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng
  • Gaste dink Hartbees Boskamp - Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R734, 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal, Dinokeng Game Reserve, 0405, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b57327707dfdca630ce6b1c2ad1f552552a6f43392682537738b385f4976779f3ad0bb65095b0751c0b02958d2d9572f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R734 123 Hartbeesfontein, Hammanskraal 0405 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 11:00 -25.39625 28.440333333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang