Hartbeest Bush Lodge 28
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Hartbeest Bush Lodge 28 is 'n lieflike, rustieke selfsorg-vakansiechalet op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 'n kind.
Die chalet is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetkamertafel. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV.
Die chalet is versteek in die digte Afrika-bos met meer as 70 voëlspesies en beskik oor 'n privaat sitpoel, privaat parkeerplek, 'n binnekaggel, 'n buitebraai en 'n balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Hartbeest Bush Lodge 28 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang