Hartbeest Bush Lodge 29
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Hartbeest Bush Lodge 29 is 'n privaat, rustieke selfsorg-eenheid versteek in die digte Afrika-bos op 'n plaas in Hartbeespoort. Dit bied slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind, wat 'n rustige boswegbreek met 'n paar wilde eienaardighede bied.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, terwyl die leefarea 'n enkelslaapbank insluit wat geskik is vir 'n kind. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbeldeur-yskas, gasstoof, mikrogolfoond en 'n gasgeiser, terwyl die leefarea 'n TV het vir gaste se gerief. 'n Kaggel is binne beskikbaar, en buitegeriewe sluit in 'n privaat sitpoel wat met 'n vuur verhit kan word, privaat parkering, 'n buitebraai en 'n balkon.
Dit is 'n ware plaasverblyf-ervaring, geleë op 'n 1.5 km grondpad, omring deur digte bosveld en 'n nabygeleë dam. Gaste moet daarop let dat paddas, muskiete en spinnekoppe meer aktief kan wees gedurende die reënerige somermaande.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Gaste dink Hartbeest Bush Lodge 29 het ’n baie goeie ligging
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang