Successfully reported

Hartbeest Bush Lodge 5

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.0
Veiligheid
4.7
Morné V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik! Wel, om eerlik te wees, ons kort wegbreuk was 'n absolute plesier. Kommunikasie vanaf beide Alicia en Dirk was puik en alle inligting was vroegtydig deurgegee. Die toesighouer was wonderlik en het glad nie op sy gestaan om van hulp te wees nie. Daar was geen probleme nie, ons kon net lekker rustig ontspan. Die natuur is beeldskoon, die area is pragtig, die eenheid is absoluut lieflik, ongekunsteld, en gemaklik. Alles wat jy benodig vir 'n 'laid-back' wegbreek uit die stad uit, is daar om te geniet. Baie dankie, en ons sien julle baie gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Aug 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Was 'n veldbrand wat veroorsaak het dat die krag af is, maar dis gasheer het bitter vinnig 'n plan gemaak om die kragopwekker te koppel sodat die krag weer aan was.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dineo T
Kort verblyf
2.4
Jun 2025

Looked like the place hadn't been cleaned in more than a week. Unfortunately, the cleanliness of the house was not acceptable. It seems it hadn't been cleaned for more than a week, i.e., the kettle had dust on it and the floors weren't clean. The most disappointing was the bed sheets and pillows, which had a stain, and we had to lay a blanket to sleep on top of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.8/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a248b86c56e3d41bc9e39232e8f7be6d7f744ed21d361f57b973fccd3385b2e92db53bb241599eb87c993ae7caf55fcc52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 3 5 1 4 Macal Farms Hartbeespoort 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.714698674644 27.82968878746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang