Hartbeest Bush Lodge 1
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
- Vanaf R900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hartbeest Bush Lodge 1 is 'n rustige, rustieke selfsorg-vakansiechalet op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Hartbeespoort wat slaapplek bied vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en daar is 'n slaapbank in die sitkamer wat geskik is vir 2 kinders. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaat-gasstoof, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbythoekie. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en uitsigte oor die bos. WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot hul eie privaat plonspoel waar hulle kan ontspan en kwaliteit tyd saam kan deurbring gedurende somersdae.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.8/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 44
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Macal Farms, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang