Successfully reported
+39

Hartedief Gastekamers

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Vanaf R760 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hartedief Gastekamers is in Potchefstroom se pragtige damarea geleë en bied 'n rustige atmosfeer.

Verblyf is beskikbaar in gastekamers en 'n selfsorg-eenheid. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien. Die nodige eetgerei is ook beskikbaar. Die selfsorg-eenheid se kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Gaste kan die gasheer vra oor lekker aktiwiteite in die omgewing.

Die eenhede is naby die NWU-kampus, die botaniese tuine, Potchefstroomdam, die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante. Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadium, MediClinic en Mooirivier Mall is 4 km vanaf die verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Retha K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier – gasvry, netjies en gesellig! Hartedief Gastekamers is ’n pragtige, goed-versorgde gastehuis met hartlike gasvryheid en 'n gemaklike, ...
Sien meer
Okt 2025
Cecile E
Saam met vriende
5.0
Oulik, gerieflik! Pragtige plekkie. Baie goed toegerus met kosmaak-geriewe. Ons het heerlik gebly en sal weer gebruik in die toekoms.
Sep 2025
Org W
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige naweek. Wonderlike naweek gehad.
Jul 2025
Zonah J
5.0
Ons het baie lekker gebly en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Sien sterre.
Apr 2025
Tshifularo Makatu N
Gesin met tieners
5.0
Good value for money. I really enjoyed my stay, the hosts were super friendly and I felt at home. I would definitely recommend it to so...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rolindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 124

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Hartedief Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 760
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 760
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Reiger Street, Potchefstroom, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fd2336a22dbeeaaf403ed34859c37f78950b05701fcbc0ec8c1d75c78a38ffd24cad6489a057d54647570d6059626d1cd3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 3 Reiger Street Potchefstroom 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.67805246039 27.098421020832

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang