Successfully reported
+17

Hartenbos @ Roodewal

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Roodewal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Hartenbos @ Roodewal is 'n lieflike huis in die kusdorpie Mosselbaai. Hierdie selfsorghuis bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Aan die buitekant is daar 'n vuurmaakplek waar gaste kan braai.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit bergfietsroetes, 4x4-roetes, visvang, die Bartholomeu Dias-skeepvaartmuseum, die Garden Route Casino, die Cape St. Blaise-vuurtoring en vele meer in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet met bidet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Andrew K
Gesin met klein kinders
5.0
Absolute fantastiese ervaring gehad. Ons het 'n wonderlike ervaring gehad, geskep deur 'n rustige atmosfeer, netjiese huis met alle nodige geriewe.
Aug 2025
Martie V
Gesin met klein kinders
5.0
Perfek. Baie netjies. Rustige omgewing.
Jan 2025
Ludwig P
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik. Baie lekker gebly, dankie.
Des 2024
Fransien B
Saam met vriende
5.0
Dit was rêrig baie lekker gewees, dankie julle! Ons verblyf was fantasties gewees! Ek beveel dit aan! Dankie, Marie, ons sien julle definitief weer!
Des 2024
Tania D
4.8
Fantasies. Baie skoon en netjies. Stap afstand. Baie heerlik gebly. Sal definitief weer gaan.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 9 Roodewal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hartenbos @ Roodewal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Roodewal Road, Hartenbos, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98b7a6fc17a3da4efd0569ce2a3ee65e8f27b3225a0a8114aa58321c79012396abab1dee935b40ee334a72f47dcbbfc14b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 9 Roodewal Road Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.130973594377 22.111239293254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang