Successfully reported

Hartenbos Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Yolande H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld, netjies, veilig. Ons het dit vreeslik geniet. Woonstel was netjies en skoon, veilige parkering is 'n pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlike gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gekuier in die netjiese, skoon en gerieflike woonstel. Daar is alles wat nodig is om verblyf gerieflik te maak. Dankie aan Bessie vir vriendelike ontvangs. Ons kan Hartenbos Accommodation baie sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus H S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Sal beslis weer hier bespreek. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Rustig. Baie lekker gebly in die kompleks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielia O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Baie lekker gekuier, braai op stoep is ideaal en baie rustig en stil. Verblyf was baie goed, maar vervang asb. die TV! Die TV is baie oud en die kanale wat wel daar is, gaan baie min besoekers wil kyk. Oor die TV wat oud is, is daar geen plek om 'n HDMI-kabel in te prop nie en die dekodeerders is intussen vervang met nuwes, so dit werk ook nie. Ons is nie 'TV freaks' nie, maar saans, wanneer jy tuis is, is dit lekker om te ontspan voor die TV. Andersins was verblyf puik, skoon, netjies, loopafstand van alles, alles wat mens nodig het, is daar. Lekker rustig en stil. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jarene B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Goed toegeruste woonstel vir 'n ontspanne vakansie. Goed toegeruste woonstel, met alles wat ons nodig gehad het, en binne loopafstand van winkelsentrums, ATKV aktiwiteite en die see. Die enkelbed in die leefarea maak dat die woonstel, indien nodig, gemaklik 5 gaste kan akkommodeer. Soos per meeste plekke - neem maar eerder jou eie rooster saam (al word 'n rooster voorsien). Let ook daar is geen waaiers/plafonwaaiers in die kamers nie, so as julle maklik warm kry in die aande - pak maar een in. Ons het baie lekker gebly, gebraai en ontspan en sal gerus in die toekoms weer die woonstel gebruik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus K
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Lui lekker gerieflik. Lekker gebly, sal dalk net WiFi en 'n nuwer TV wat WiFi kan neem insit. Verder was alles baie goed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Werner L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2024

Net so bietjie gesukkel met die ontvang en afgee van die sleutels. Baie lekker gekuier tydens Afrihart. Altyd lekker om in Hartenbos te wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2024

Lekker, gemaklik, tuis. Ons het heerlik gebly. Die woonstel het alles ingehad en was baie netjies. Beddegoed was silwerskoon. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Lang verblyf
4.4
Jan 2023

Netjiese plek en naby aan alles. Alles wat jy nodig het vir wegbreek by die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Derick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swellendam Ave, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d8a3c55be45dce4057a7b58db76840d7fe3c6d6cdd694e8541f491f53b5d7250c285abbc9f05bdaddcf44bb7ca648a30591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 69 5 1 5 Swellendam Ave Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.128693019063 22.111651745372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang