Hartenbos - Hexrivier 102
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Oranje and Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Hartenbos - Hexrivier 102 is geleë in Hartenbos, 'n dorp in die Wes-Kaap. Hierdie huis is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.
Hierdie woonstel op die grondvloer bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, met slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en die laaste slaapkamer met 'n dubbelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met rusbanke en 'n TV met DStv, WiFi, en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en wasmasjien. Die huis het ook 'n klein omsetter wat die TV tydens beurtkrag kan aandryf.
Braaigeriewe en veilige parkering is ook beskikbaar. Gaste kan ontspan op die patio of tyd spandeer by Hartenbos Seefront, minder as 500 m weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 22
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Oranje and Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Hartenbos - Hexrivier 102 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner of Oranje and Swellendam Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang