Successfully reported
+27

De Branders 9

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

De Branders 9 is op die strand in Hartenbos geleë en spog met 'n pragtige see-uitsig. Die kompleks is naby talle winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede. Die eenheid het direkte toegang tot die see.

Die duplekswoonstel het 3 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste, asook 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Ligte, TV en Wi-fi werk gedurende beurtkrag vir u gerief.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, asook 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is 'n ingeboude braai op die balkon en die stoep op die woonstel se grondverdieping.

Die grondverdieping bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n stoep met braaigeriewe. Die boonste verdieping bestaan uit 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer, die leefareas, 'n kombuis en 'n balkon met braaigeriewe en die mooiste see-uitsig.

Daar is 'n swembad, sekuriteit, onderdakparkeerplek vir 1 voertuig asook ander veilige parkeerplek in die kompleks.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frikkie En Blanche B
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende vakansieplek. Baie aangenaam en alles net soos in foto's. Andre is 'n uitstekende gasheer en gee baie goeie en vinnige terugvoer. Sal besl...
Sien meer
Okt 2025
Bella H
Gesin met klein kinders
5.0
Home away from home. Great location, beautiful and neat apartment, everything you need under one roof. The host spoke to us prior to an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Irmila L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlike bestemming, pragtige uitsig en perfek geleë! Heerlik gekuier en gerus! Heerlik gebly, alle verwagtinge was nagekom.
Jun 2025
Petro O
5.0
Lekkerste kuier nog in Hartenbos. Baie lekker gekuier, sal beslis De Branders 9 aanbeveel. Mooiste uitsig en baie netjies. Goeie diens ontvang van And...
Sien meer
Mei 2025
Liezle B
Saam met vriende
5.0
Amazing! It was very enjoyable and the host is very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

De Branders 9 Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink De Branders 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Street, De Branders 9, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA602eed004c136c1bb75ecba947a1e41d68c1c59da3488d62db95fb26be253683b8c660b35a6d4fa17a3e4539ece0c5582069?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 Paardekraal Street De Branders 9 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123592961133 22.120022180426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang