Successfully reported
+17

Lou-Mari

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R915 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lou-Mari is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos. Dit is net 30 minute van George en 10 minute van Mosselbaai af.

Die woonstel het 2 slaapkamers. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisarea het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die sitkamer het baie gemaklike banke en 'n TV OpenView-kanale.

Daar is 'n privaat en onderdak-braaiplek vir gaste met pragtige uitsigte op die Outeniekwaberge. Daar is 1 onderdakparkeerplek op die perseel.

Die hoofstrand in Hartenbos is 'n kort entjie se ry van die woonstel af. Gaste kan uitsien na visvang, bootrit, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef. Die ATKV-vakansieoord het vermaakgeriewe soos 'n verhitte swembad, mini-gholfbaan, tennisbane en rolbalperke.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mariana B
Saam met vriende
5.0
Lekker rustige area. Verblyf was baie lekker. Vriendelike gasvrou en plek baie skoon en netjies.
Sep 2025
Timmy D
Saam met vriende
4.8
I would recommend a stay here. The stay was very comfortable and pleasant. We had everything we needed. Nowadays, WiFi is considered a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Marna N
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige uitsig oor berge! Plek is mooi, skoon en netjies. Die woonstel is baie netjies en alles wat mens nodig het! Marie het selfs vir ons 'n liter ...
Sien meer
Feb 2025
Kobus O
Gesin met tieners
4.8
Netjies en ruim met alle nodige geriewe. Ons was so verras. Skoon en netjies. Ook baie ruim. Nogmaals baie dankie.
Apr 2024
Ilse D
Gesin met tieners
4.6
Baie lekker plekkie. Ons het vreeslik lekker gebly, baie oulike plekkie met alles wat mens nodig het. Die tannie is vreeslik oulik en dis lekker om da...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 93 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lou-Mari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 915
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 915
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 915
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfL1mefOVTakTKC4yOL9Q4EBN8SKSexCrbh68gMF1jOPRijbqW0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 4) 26 5 1 5 93 Essenhout Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12201 22.103445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang