Lou-Mari
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R915 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lou-Mari is 'n selfsorgwoonstel in Hartenbos. Dit is net 30 minute van George en 10 minute van Mosselbaai af.
Die woonstel het 2 slaapkamers. Die 1 kamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuisarea het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en 'n stoof. Die sitkamer het baie gemaklike banke en 'n TV OpenView-kanale.
Daar is 'n privaat en onderdak-braaiplek vir gaste met pragtige uitsigte op die Outeniekwaberge. Daar is 1 onderdakparkeerplek op die perseel.
Die hoofstrand in Hartenbos is 'n kort entjie se ry van die woonstel af. Gaste kan uitsien na visvang, bootrit, duik, snorkel, swem, voetslaan, abseil en valskermsweef. Die ATKV-vakansieoord het vermaakgeriewe soos 'n verhitte swembad, mini-gholfbaan, tennisbane en rolbalperke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 93 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Lou-Mari het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 93 Essenhout Avenue, Hartenbos Heuwels, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang